1-800-947-5161

Relocation GuideInteractive CD ROMRelocation kit boxSun Ray Web ContentOther Products

wimtv biltong sessie

Tasché Vrydag 19 Maart om 19:00. Info. Heroes Restaurant. For International card payments, please click here and continue the booking process. Ons sal Saterdag vir jou n epos stuur met die skakel na die vertoning. Register to gain access to stream. Kry jou kaartjie NOU as jy saam met THEUNS JORDAAN wil kuier in die gemak van jou eie huis. Details . Wim TV Episodes; Pakkette; Wim TV Teater; Biltong Sessies; Bok Boost; Winkel; Hulp; Teken In/Registreer; Leah Sondag 14 Maart om 14:00. Details. Kom geniet ‘n saam sing aand met jou gunsteling Neil Diamond treffers. Lollos and Lettie kom al die pad van Lalaland af om die maatjies te kom verma … ak. Die akteurs, Wynand, Heinrich, Albertus, Success, Christie en Jaco gaan jou laat skater van die lag terwyl Justen, Natisha, Yolandie, Le-Lue en Johan gaan sorg vir die musiek saam met die Tydloos en WimTv band. Voer u e-pos adres in om in te teken op ons nuusbrief. Op Saterdag 1 Augustus is Steve Hofmeyr terug vir nog ‘n Biltong Sessie en hierdie keer met die klanke van Neil Diamond.Steve word vergesel deur Andries Botha op kitaar, en daar is geen twyfel dat hierdie due se weergawe van Diamond se grootste treffers jou asem gaan wegblaas nie. Organiser. ALL EVENTS BY THIS ORGANISER. Nadine kom maak ‘n Kaapse draai wanneer sy haar eerste verskyning maak op die WimTV Biltong Sessies. Die Biltong Sessie Bonanza gaan jou bederf met die hoogtepunte van 47 Biltong Sessies wat plaasgevind het oor die laaste paar maande. AFR | ENG. Biltong Sessie - Jan Blohm. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Howler. Watch Biltong Sessie Bonanza in the comfort of your living room again. Sy nuwe album, Jenny, is pas vrygestel en ons sien uit daarna om dit vir die eerste keer te hoor regstreeks vanaf die Jamrock Teater. Kaartjies beskikbaar by Howler teen slegs R45 per toeste We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you’ve provided to them or that they’ve collected from your use of their services. Maak seker jy mis nie die fantastiese aanlyn produksie nie! Biltong Sessie - Nadine. R35 per toestel en alles gaan ten bate van die kunstenaars wat geen vertonings vir minstens 2 maande gaan he nie. 1 Other Event. As jy deel van die gehoor by die Jamrock Theatre - Brackenfell wil wees, stuur 'n e-pos na info@jamrocktheatre.co.za Kom geniet jou Sondagmiddag met goeie musiek, en die ongelooflike kos van sjef Jean-Louis Geldenhuys by die Heroes Restaurant. Die bekende groep Spoegwolf spog met ‘n nuwe album en watter beter plek om dit bekend te stel as op die WimTV Biltong Sessies! WIM TV LIVE. Geniet die avonture van Lollos en Lettie in die gemak van jou eie huis. Volg ons: AFR | ENG. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Webtickets. Online ‌15 Sep - 30 Sep SAST (+02:00) 20:00 15 Sep 2020 - 22:00 30 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? This event has ended . Maak seker jy is geregistreer en geniet hierdie spesiale kersgeskenk van ons aan jou. Vandag is dit weer die kleinspan se beurt vir ‘n Bok Radio / BokTv Biltong Sessie! Info. Kom dans saam in die gemak van jou eie huis om 17:00. Op Saterdag 8 Augustus gaan die Koning van Harte ‘n paar van sy grootste treffers sing sowel as ‘n paar Country klanke. This is "Biltong Sessie - Outdoor Warehouse Tydloos Rock Rewind" by WimTV on Vimeo, the home for high quality videos and the people who love them. Na 11 uitverkoopte vertonings het ons besluit dit is tyd om jou in die gemak van jou eie huis te bederf met 'n Biltong Sessie van die Tydloos Rock show! Details. https://www.facebook.com/BokRadio/videos/biltong-sessie/841752446302171 This event has ended. Juan Boucher is op die splinter nuwe WimTV Teater verhoog met ons eerste Biltong Sessie vir 2021. Organiser. WIM TV LIVE. Howler, is the powerful event technology platform designed at the uppermost benchmarks of service and technology to help consumers and event organisers to make moments that matter. Daar sal ook ’n ekstra teatervertoning wees op Donderdag 25 Februarie!!! Jan Blohm kom maak sy eerste verskyning op die WimTV Biltong Sessies. You consent to our cookies if you continue to use our website. Details. Maand Pakket September - WimTV & Biltong Sessies. Hokaai stop die lorrie, want Ray Dylan is oppad na ‘n Biltong Sessie! Op Saterdag 12 September kan jy na hierdie manne kyk in die gemak van jou eie huis. This event has ended. We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you’ve provided to them or that they’ve collected from your use of their services. Info. Koop jou Biltong Sessie kaartjies en kry eksklusief toegang tot Wim TV met Wimpie van der Sandt en Stem le Roux. Organiser. Info Byt vas! Op Saterdag 6 Junie skuif Steve weer agter die mikrofoon in om saam met Wimpie van der Sandt te kuier. We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Sy bekende treffers soos ‘Whisky en jy’, ‘In die Bosveld’ en ‘Ons word een’ sal jou voete laat jik.....maar jy mag nie dans nie :) Juan bring ook 'n paar van sy splinternuwe liedjies saam en dit beloof om 'n energieke vertoning te wees. Na goeie reaksie op die Biltong Sessies laas jaar, kom maak hy sy eerste verskyning op die verhoog van die WimTv Teater in die Heroes Restaurant. 2020 is amper iets van die verlede. Leah sal vanaf 14:00 op die verhoog wees, met deure wat om 12:00 oop maak met 'n verwelkomings drankie en spesiale aanbiedings van van KWV en Imagine. Jy kan uitsien na al haar grootste treffers, asook haar splinternuwe enkelsnit “Dromer”. Biltong Sessie – Theuns Jordaan. Dit is ons manier om vir jou dankie te sê dat jy gehelp het om vir soveel kunstenaars ‘n inkomste te verseker in hierdie onseker tye. Op Saterdag 21 November gaan ons die klanke van ELVIS PRESLEY herleef op die WimTV Biltong Sessie.Nicholis Louw se Tribute To Elvis vertoning saam met ‘n volle orkes gaan jou terug vat in tyd na ‘n era van Jailhouse Rock, Blue Suede Shoes en Suspicious Minds.Kry jou kaartjie nou vir slegs R55 en verbeel jou vir ‘n oomblik jy kyk na die koning van Rock ‘n Roll in die gemak van jou eie huis. © 2021 Wim TV. Online ‌26 Sep - 29 Sep SAST (+02:00) 17:00 26 Sep 2020 - 06:00 29 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Op Saterdag 10 Oktober is dit partytjie tyd op die Biltong Sessie met die Musiek van ABBA!Of jy nou groot geword het in daai era, of jou voete begin envoudig net beweeg as jy die Musiek van ABBA hoor, is hierdie beslis ‘n Biltong Sessie wat jy nie wil misloop nie.Die Musiek van ABBA word gesing deur Nadia Louw, Johan Liebenberg, Justen Hosken en Rene van Reenen. Heroes is bevoorreg om Jan Rhaap op die verhoog te verwelkom hierdie naweek! Nadine bring ‘n paar van haar eie liedjies, sowel as ‘n paar verrassings saam. Details. Elvis Blue het geen bekendstelling nodig nie. This event has ended. This event has ended. Jy kan die vertoning wêreldwyd aanlyn kyk en kaartjies koop op www.wimtv.net vir R55 per toestel of jy kan deel van die gehoor wees deur 'n e-pos te stuur na info@jamrocktheatre.co.za teen R75pp # BiltongSessie # JohnRockProphet # WimTv # BokRadio Sluit in … WIM TV LIVE. R. 150 .00 Koop jou kaartjie nou! Op 26 Desember word jy terug in tyd gevat na van die vertonings wat jy saam met die kunstenaars geniet het in die gemak van jou eie huis; of sien vir die eerste keer van die oomblikke wat jy dalk gemis het. Kontak ons op info@wimtv.net. Wimpie and Natisha, Bok Radio DJ's, got married on the beautiful Eaglevlei Wine Estate near Stellenbosch. Hierdié keer, regstreeks vanaf die splinternuwe WimTv teater. ... Indien jy nie na Heroes Restaurant toe kan kom nie, kan jy die vertoning Vrydag aand in jou eie huis geniet tydens die Biltong Sessie! Op 26 Desember word jy terug in tyd gevat na van die vertonings wat jy saam met die kunstenaars geniet het in die gemak van jou eie huis; of sien vir die eerste keer van die oomblikke wat jy dalk gemis het. Kaartjies vir hierdie aanlyn vertoning is beskikbaar by www.wimtv.net teen R55 per toestel. Maar voor ons hierdie jaar groet, is daar nog hope vermaak wat wag vir jou. Die Die Kaapse Affodille Boereorkes is vandag jou Biltong Sessie! Hierdie Vrydag en Saterdag om 19h00. Sluit in 4 x Biltong Sessie Kaartjies en 4 x kaartjies na die splinternuwe gesels-program op WimTV elke Dinsdagaand. Organiser. Hierdié keer, regstreeks vanaf die splinternuwe WimTv teater. Die Biltong Sessie Bonanza gaan jou bederf met die hoogtepunte van 47 Biltong Sessies wat plaasgevind het oor die laaste paar maande. Organiser. Kaartjies beskikbaar op www.wimtv.net. This event has ended. Info. We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Ray Dylan is terug vir nog ‘n Biltong Sessie op die 12de Desember om 19:00 en na sy vorige fantastiese Country vertoning beloof hierdie om nog groter te wees. Biltong Sessie - Spoegwolf. Details. Info. Steve Hofmeyr is terug vir nog ‘n eksklusiewe vertoning op die Bok Radio Biltong Sessies! Bok Radio se eerste Biltong sessie ten bate van Suid-Afrikaanse kunstenaars met Roan Ash, Juan Boucher, Loki Rothman, Mark Haze, Monique Steyn en Johan Liebenberg vind aanlyn plaas op Saterdag 11 April van 17h00 tot 19h00. Info. Ray Dylan is ferm gevestig as een van Suid-Afrika se gunsteling stemme en jy wil verseker nie hierdie Biltong Sessie mis nie. Vrydag 26 Februarie is Steve Hofmeyr terug vir nog ’n Biltong Sessie! Die Outdoor Warehouse Tydloos Biltong Sessie is hierdie Saterdag 28 November om 19h00 te sien op www.wimtv.net Kaartjies is slegs R55 per toestel. Daar gaan beslis saam gedans word en die kleinspan sal boonop iets op ‘n prettige manier leer. Biltong Sessie - Elvis Blue. Online ‌12 Sep - 20 Sep SAST (+02:00) 17:00 12 Sep 2020 - 20:00 20 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Online ‌19 Sep - 21 Sep SAST (+02:00) 17:00 19 Sep 2020 - 06:00 21 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Deure maak 17h00 oop sodat jy lekker kan eet en drink voor die tyd. Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies! Enter your email to subscribe to our newsletter. Hy stel sy album, Elmboog na bo vry tydens die Bok Radio / BokTv en WimTv Biltong Sessie en jy kan deel van die gehoor wees! Kry jou maand kaartjie teen sleg R150 per toestel en geniet toegang tot 3 x Biltong Sessies en 3 x WimTV shows. 28 février, 20:36. Min mense kan Neil Diamond doen soos Johan Liebenberg. Vrydag 26 Februarie is Steve Hofmeyr terug vir nog ’n Biltong Sessie! Vanaand om 19h00 is John Rock Prophet op die Biltong Sessie verhoog! Daar sal ook ’n ekstra teatervertoning wees op Donderdag 25 Februarie!!! Online ‌25 Jul - 29 Jul SAST (+02:00) 17:00 25 Jul 2020 - 20:00 29 Jul 2020 SAST (+02:00) Online Event. Ontwikkel en onderhou deur. You consent to our cookies if you continue to use our website. Info. Die Wimtv band met MARK HAZE, Justen Hosken en @stanley hill toor oudergewoonte weer met die musiek. As 'n bonus, bring Wim TV vir jou hierdie Bonanza absoluut gratis! Ons is trots om aan te kondig dat hy op Saterdag 26 September sy verskyning maak op die WimTV Biltong Sessies. Online ‌5 Sep - 8 Sep SAST (+02:00) 17:00 5 Sep 2020 - 06:00 8 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Info. Indien jy enige ander plek in die wêreld is, kan jy die Vrydag aand vertoning aanlyn kyk vir R65 per toestel!

Single Player Project Forum, Underdog Stories Fiction, What Expressions Can We Use When Talking About Plans?, Am Radio Stations In Arkansas, Dofus -- Livre 1: Julith Watch Online, Iem Global Challenge 2020, Leeds United Vs Chelsea, Depaul Providence Prediction,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *